Ek dink nog elke dag
dat ek met die volgende kyk
jou boodskap sal kry
dat ek met die volgende kyk
jou boodskap sal kry
Ek dink nog elke dag
dat ek met die volgende kyk jou boodskap sal kry
0 Comments
en as jy wegraak dan kom ek jou soek
in die donker stiltes om jou weer uit te sleep jou die lig te wys Mei 2023 |
AuthorEk het begin skryf in die gietende Kaapse winterreën, in die lang gras langs die Eersterivier. ArchivesCategories |